Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 34:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek gaan vir hulle net een herder aanstel, en hy sal vir hulle sorg: my dienaar Dawid. Hy sal vir hulle sorg, hy sal vir hulle 'n herder wees.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 34

Kyk Esegiël 34:23 in konteks