Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 30:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

In Tagpanges sal dit oordag donker word wanneer Ek die heerskappy van Egipte breek, wanneer die mag waarop hy hom beroem het, tot 'n end kom. Donker wolke sal hom bedek en sy dorpe se inwoners sal in ballingskap weggevoer word.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 30

Kyk Esegiël 30:18 in konteks