Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 21:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sê vir die land Israel: So sê die Here: Ek is jou vyand, Ek gaan my swaard uit sy skede trek en dié wat reg doen sowel as dié wat verkeerd doen, uit jou uitroei.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 21

Kyk Esegiël 21:3 in konteks