Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 17:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning het sy eed van getrouheid geminag en die ooreenkoms verbreek. Hy het 'n plegtige onderneming gemaak en toe tog al hierdie dinge gedoen: hy kan nie vrykom nie.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 17

Kyk Esegiël 17:18 in konteks