Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 13:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy moet sê: So sê die Here my God: Ellende wag vir dié wat toorbande om hulle gewrigte vaswerk en sluiers van allerlei lengtes aansit om mense in hulle mag te kry. Kan julle my volk in julle mag kry en julle eie lewens behou?

Lees volledige hoofstuk Esegiël 13

Kyk Esegiël 13:18 in konteks