Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 13:15-16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal my gramskap laat uitwoed teen die muur en teen dié wat hom afgewit het en Ek sal vir julle sê: Daar is nie meer 'n muur nie en dié wat hom afgewit het, die profete van Israel, is nie meer daar nie. Dit is hulle wat vir Jerusalem as profete opgetree het, vir die stad gesigte gesien het oor hoe goed dit sou gaan terwyl dit nie goed sou gaan nie.”Dit is wat die Here my God gesê het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 13

Kyk Esegiël 13:15-16 in konteks