Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op die vyfde van die vierde maand, in die dertigste jaar, was ek tussen die ballinge aan die Kebarrivier. Die hemel het oopgegaan en ek het gesigte gesien wat van God af kom.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 1

Kyk Esegiël 1:1 in konteks