Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 8:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe antwoord Moses: “Ek gaan nou weg van u af en sal die Here bid dat die steekvlieë môre van u af padgee en van u amptenare en u mense af. U Majesteit moet nou net nie weer u woord breek deur die volk nie te laat gaan om vir die Here te offer nie!”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 8

Kyk Eksodus 8:29 in konteks