Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 8:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Moses antwoord: “Dit kan ons nie doen nie, want ons offers aan ons God, die Here, gee aanstoot aan die Egiptenaars. As ons nou hier voor hulle oë offers bring wat vir hulle aanstootlik is, sal hulle ons mos met klippe doodgooi!

Lees volledige hoofstuk Eksodus 8

Kyk Eksodus 8:26 in konteks