Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 8:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het dit toe gedoen. Groot swerms steekvlieë het in die paleis van die farao in gekom, in die huise van sy amptenare en oor die hele Egipte. Die land is daardeur lam gelê.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 8

Kyk Eksodus 8:24 in konteks