Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 5:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het Moses en Aäron na die farao toe gegaan en gesê: “So sê die Here die God van Israel: Laat my volk gaan om tot my eer 'n fees in die woestyn te vier.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 5

Kyk Eksodus 5:1 in konteks