Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 32:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dink aan wat U met 'n eed beloof het aan u dienaars, aan Abraham, Isak en Israel toe U vir hulle gesê het: Ek sal julle nageslag so baie maak soos die sterre aan die hemel. Die hele landstreek wat Ek belowe het, sal Ek vir julle nageslag gee om vir altyd in besit te neem.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 32

Kyk Eksodus 32:13 in konteks