Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 4:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gehoorsaam die voorskrifte en lewe daarvolgens, want daaraan sal die ander volke sien dat julle wysheid en insig het. Hulle sal van al hierdie voorskrifte hoor en sê: ‘Net hierdie groot nasie het wysheid en insig.’

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 4

Kyk Deuteronomium 4:6 in konteks