Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 4:45-46 Afrikaans 1983 (AFR83)

die verordeninge en voorskrifte en bepalings wat Moses aan die oostekant van die Jordaan in die vlakte regoor Bet-Peor vir die Israeliete afgekondig het nadat hulle uit Egipte weggetrek het. Bet-Peor was geleë in die gebied van koning Sihon van die Amoriete wat in Gesbon gewoon het en deur Moses en die Israeliete verslaan is nadat hulle uit Egipte weggetrek het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 4

Kyk Deuteronomium 4:45-46 in konteks