Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 4:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Het 'n god dit ooit gewaag om vir hom 'n nasie te kom vat by 'n ander nasie, en dít met rampe, tekens, wonders, oorlog, magtige dade, wonderlike, groot dade waarvoor mense vreesbevange word? Dit alles het die Here julle God voor julle eie oë in Egipte vir julle gedoen.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 4

Kyk Deuteronomium 4:34 in konteks