Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 4:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here julle God is 'n genadige God. Hy sal julle nie in die steek laat of om die lewe bring nie. Hy sal nie die verbond vergeet wat Hy met 'n eed aan julle voorvaders bevestig het nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 4

Kyk Deuteronomium 4:31 in konteks