Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 4:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Deur julle toedoen het die Here vir my kwaad geword en dit met 'n eed bevestig dat ek nie deur die Jordaan sou gaan en in die goeie land sou kom wat die Here julle God aan julle as besitting sal gee nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 4

Kyk Deuteronomium 4:21 in konteks