Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 4:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Israeliete, julle moet luister na die voorskrifte en die bepalings waarin ek julle onderrig. Julle moet daarvolgens lewe, dan sal julle bly lewe en die land binnegaan en in besit neem wat die Here die God van julle voorvaders vir julle sal gee.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 4

Kyk Deuteronomium 4:1 in konteks