Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:63 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Soos die Here jou God Hom oor julle verbly het toe Hy aan julle goed gedoen en julle baie gemaak het, so sal Hy Hom verbly wanneer Hy julle tot niet maak en julle uitroei. Julle sal uitgeruk word uit die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:63 in konteks