Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 26:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Kyk tog af, Here, uit u heilige woonplek, uit die hemel, en seën u volk Israel en die land wat U aan ons gegee het soos U aan ons voorvaders met 'n eed beloof het, 'n land wat oorloop van melk en heuning.’

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 26

Kyk Deuteronomium 26:15 in konteks