Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 26:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het nie van die tiende geëet terwyl ek gerou het nie. Ek het dit nie uit my huis uit weggeneem terwyl ek onrein was nie. Ek het nie daarvan aan 'n dooie afgod geoffer nie. Ek het na U geluister, Here my God, en ek het alles gedoen wat U my beveel het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 26

Kyk Deuteronomium 26:14 in konteks