Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 20:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wanneer jy 'n stad 'n lang ruk beleër terwyl jy daarteen oorlog maak om dit in te neem, moet jy nie sy bome verwoes en dit afkap nie, want jy moet die vrugte daarvan eet. Jy mag dit nie afkap nie, want die bome op die land is nie mense dat jy teen hulle moet veg nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 20

Kyk Deuteronomium 20:19 in konteks