Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 2:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Die Here julle God het julle voorspoedig gemaak in alles wat julle gedoen het. Hy het sy oog oor julle gehou in hierdie groot woestyn, en in hierdie hele veertig jaar was die Here julle God by julle en het julle niks kortgekom nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 2

Kyk Deuteronomium 2:7 in konteks