Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 2:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Maar koning Sihon van Gesbon het geweier om ons deur sy gebied te laat trek, want die Here jou God het hom onversetlik gemaak. Die Here het hom koppig gemaak om hom in jou mag oor te gee. Hy is nou nog in jou mag.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 2

Kyk Deuteronomium 2:30 in konteks