Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 2:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het dieselfde gedoen vir die nageslag van Esau wat in Seïr woon. Die Here het die Goriete voor hulle uit verdryf, en toe het die Edomiete hulle verslaan en in hulle gebied gaan woon. Die Edomiete woon nou nog daar.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 2

Kyk Deuteronomium 2:22 in konteks