Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 2:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

en jy sal naby die grens van die Ammoniete kom. Moet hulle nie aanval en teen hulle oorlog maak nie, want Ek sal nie van hulle grond vir jou as besitting gee nie. Ek het dit vir die nageslag van Lot gegee as besitting.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 2

Kyk Deuteronomium 2:19 in konteks