Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 2:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Goriete het vroeër in Seïr gewoon, maar die nageslag van Esau het hulle verslaan en uitgeroei en in hulle gebied gaan woon soos die Israeliete later met hulle vyande gedoen het in die land wat die Here vir hulle as besitting gegee het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 2

Kyk Deuteronomium 2:12 in konteks