Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 19:8-9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar as die Here jou God die grondgebied uitbrei soos Hy met 'n eed aan jou voorvaders beloof het en Hy gee die hele land wat Hy aan hulle beloof het aan jou, moet jy nog drie stede by die eerste drie voeg. Die Here sal jou gebied uitbrei omdat jy hierdie hele wet wat ek jou vandag gee, gehoorsaam deurdat jy die Here jou God liefhet en altyd volgens sy wil lewe.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 19

Kyk Deuteronomium 19:8-9 in konteks