Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 19:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer iemand byvoorbeeld saam met sy buurman na 'n bos toe gaan om hout te kap en hy swaai die byl in sy hand om 'n boom te kap, en die byl skram weg van die boom af en tref die buurman sodat hy sterf, mag so 'n persoon na een van die drie stede toe vlug om te bly lewe.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 19

Kyk Deuteronomium 19:5 in konteks