Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 19:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. “Die Here jou God sal die nasies uitroei wie se land Hy aan jou sal gee. Hy sal hulle verdryf en jy sal in hulle stede en in hulle huise woon.

2. In die land wat die Here jou God aan jou gee om te besit, moet jy drie stede uitsonder

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 19