Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 18:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit sal wees soos destyds toe die gemeente by Horeb bymekaargekom het en jy vir die Here jou God gesê het: ‘Ek kan nie weer 'n keer die stem van die Here my God aanhoor en weer na die groot vuur kyk nie, want dan sterf ek.’

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 18

Kyk Deuteronomium 18:16 in konteks