Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 17:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy moet handel volgens die onderrig wat hulle gee, volgens die uitspraak wat hulle vir jou lewer. Jy mag nie 'n haarbreedte afwyk van wat hulle vir jou sê nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 17

Kyk Deuteronomium 17:11 in konteks