Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 15:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here jou God sal jou voorspoedig maak soos Hy beloof het, en jy sal aan baie nasies kan uitleen sonder dat jy self hoef te leen. Jy sal oor baie nasies heers, maar oor jou sal hulle nie heers nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 15

Kyk Deuteronomium 15:6 in konteks