Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 15:4-5 Afrikaans 1983 (AFR83)

As jy maar net luister na die Here jou God en gehoorsaam is aan al hierdie gebooie wat ek jou vandag gee en daarvolgens lewe, sal daar nie 'n arme onder jou wees nie, want die Here sal jou baie voorspoedig maak in die land wat Hy jou gee om as jou eie te besit.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 15

Kyk Deuteronomium 15:4-5 in konteks