Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 14:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar as die Here jou God jou baie voorspoedig maak en die plek wat Hy sal kies om sy Naam daar te vestig boonop nog ver van jou af is, sodat jy nie die tiende die hele ent pad kan dra nie,

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 14

Kyk Deuteronomium 14:24 in konteks