Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 14:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

jy moet dit in die teenwoordigheid van die Here jou God eet op die plek wat Hy sal kies om sy Naam daar te laat woon. Jy moet die tiende opsy sit van jou koring, jou wyn en jou olie en dan ook nog die eerstelinge van jou grootvee en jou kleinvee, sodat jy kan leer om die Here jou God altyddeur te eer.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 14

Kyk Deuteronomium 14:23 in konteks