Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 12:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit mag julle net in die teenwoordigheid van die Here julle God eet op die plek wat Hy gekies het. Eet dit, saam met julle seuns en dogters, julle slawe en slavinne en die Leviete wat by julle woon. In die teenwoordigheid van die Here julle God moet julle bly wees oor alles wat Hy julle laat regkry het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 12

Kyk Deuteronomium 12:18 in konteks