Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 12:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

“In die plekke waar julle woon, mag julle ook nie die tiende van julle koring of wyn of olie eet nie, ook nie die eerstelinge van julle grootvee of kleinvee nie, en ook nie iets wat julle aan die Here beloof het of enige vrywillige offer of ander bydrae aan die Here nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 12

Kyk Deuteronomium 12:17 in konteks