Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 12:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar moet julle en julle kinders en julle slawe en slavinne daarvan geniet in die teenwoordigheid van die Here julle God, ook die Leviete wat by julle woon, want hulle het nie 'n deel van die land as besitting saam met julle gekry nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 12

Kyk Deuteronomium 12:12 in konteks