Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 12:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar is die plek wat die Here julle God sal kies om sy Naam daar te laat woon en daarheen moet julle al die offers bring soos ek julle beveel het: julle brandoffers en ander offers, julle tiendes en ander bydraes, en al die gelofteoffers wat julle aan die Here beloof het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 12

Kyk Deuteronomium 12:11 in konteks