Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 11:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die land wat julle in besit gaan neem, is nie soos Egipte waar julle vandaan kom nie, waar julle julle saad gesaai het en wat julle dan met baie moeite natgelei het asof dit 'n groentetuin is.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 11

Kyk Deuteronomium 11:10 in konteks