Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 10:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het Hy vir my gesê: ‘Jy moet die volk laat wegtrek en hulle lei sodat hulle die land kan binnegaan en in besit neem. Dit is die land wat Ek met 'n eed aan hulle voorvaders beloof het om aan hulle te gee.’

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 10

Kyk Deuteronomium 10:11 in konteks