Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 10:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moses het verder gesê: “Soos die eerste keer het ek veertig dae en nagte op die berg gebly. Ook hierdie keer het die Here na my geluister. Hy wou jou nie meer uitroei nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 10

Kyk Deuteronomium 10:10 in konteks