Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 1:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moenie partydig wees as julle 'n saak verhoor nie, luister na klein en groot. Moenie vir mense bang wees nie. Wie regspreek, is in diens van God. Sake wat vir julle te moeilik is, moet julle na my toe bring en ek sal hulle verhoor.’

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 1

Kyk Deuteronomium 1:17 in konteks