Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 1:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

In dieselfde tyd het ek ook julle regters beveel: ‘Verhoor die sake wat daar tussen julle volksgenote kom en lewer regverdige uitsprake, of dit nou is tussen volksgenoot en volksgenoot of tussen volksgenoot en vreemdeling.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 1

Kyk Deuteronomium 1:16 in konteks