Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 5:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe is die goue en die silwerbekers gebring wat weggevoer is uit die tempel van God in Jerusalem, en die koning en sy hoofamptenare, sy vrouens en sy byvrouens het daaruit gedrink.

Lees volledige hoofstuk Daniël 5

Kyk Daniël 5:3 in konteks