Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Dan sal die koning van die noorde 'n vestingstad beleër en dit inneem, en die magte van die suide sal nie kan standhou nie. Selfs die keurtroepe sal nie sterk genoeg wees om hom teë te hou nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:15 in konteks