Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

In daardie tyd sal baie teen die koning van die suide in opstand kom, en ook uit jou volk sal mense wat geweld voorstaan, in opstand kom met die gedagte dat 'n visioen so in vervulling gaan, maar hulle sal verslaan word.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:14 in konteks