Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 21:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar het oorlog uitgebreek tussen die Filistyne en die Israeliete. Dawid en sy manskappe het teen die Filistyne gaan veg en Dawid het moeg geword.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 21

Kyk 2 Samuel 21:15 in konteks