Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 20:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Amasa het in die middel van die pad in sy bloed gelê en gekrul van die pyn. Toe die man sien dat al die manskappe gaan staan, het hy vir Amasa uit die pad uit die veld in gesleep en 'n kledingstuk oor hom gegooi, want elkeen wat hom gesien het, het gaan staan.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 20

Kyk 2 Samuel 20:12 in konteks